Navrae
en Onbekende Persone
Hierdie persone moet geïdentifiseer en op die stamboom gevoeg word. Kan
enigiemand help?
Indien so, laat weet ons asseblief by mellivora@hotmail.com
-----Original Message-----
From: Alida Schoultz [mailto:alidaeef@icon.co.za]
Sent: Wednesday, April 14, 2004 11:58 AM
To: mellivora@mweb.co.za
Subject: Labuschagne graflyste en naamlyste
1) Adam Johannes SCHOULTZ *
14.10.1952 x Fransina LABUSCHAGNE * 18.10.1954
2) Petrus Jacobus STRYDOM x Maria Dorothea LABUSCHAGNE (Om te weet in watter
jaar om hulle min of meer te plaas gee ek hul seun se inligting wat ek het)
Jan Frederik STRYDOM * 12-10-1869 + 1-7-1938 x Catharina Magdalena SCHOULTZ *
5-7-1876 + 17-5-1960
3) Isabel LABUSCHAGNE * 20-9-1939 x Jacob Coenraad COMBRINCK * 29-9-1939
Alida Schoultz
016 971 1766 tel/fax
Cell 083 206 2803
P O Box 61887
Vaalpark
1948
1. Maria Magdalena Elizabeth
*17.4.1904 x Christoffel Francois LABUSCHAGNE
2. Gertruida Magrietha *21.4.1908 x Hendrik Johannes
LABUSCHAGNE
Hulle twee was die dogters van Pieter Johannes VAN STADEN en Anna Johanna
Elizabeth SWART.
Mari Mostert
Montanapark
Pretoria
mariminmos@telkomsa.net
----Original Message-----
From: Fanie [mailto:fanie@blignaut.co.za]
Sent: Tuesday, May 06, 2003 8:05 PM
To: GenForum@yahoogroups.com
Subject: [GenForum] Beeld van 06 Mei 2003
Begrafnisdiens van: LABUSCHAGNE, Christiaan Josua Opperman, in lewe
van: Vereeniging. Vanuit die: AGS Sentraal Kerk, Vereeniging. Op 07 Mei 2003 om
14:00. Jacobskop Begraafplaas. AVBOB, Vereeniging. 016-421 4054.
----Original Message-----
From: Mari Mostert [mailto:mariminmos@telkomSA.net]
Sent: Tuesday, February 04, 2003 5:20 PM
To: hermanl@cybertrade.co.za
Subject: Labuschagne/van Staden
Ek het die volgende raakgeloop op 'n van Staden SK.
1. Maria Magdalena Elizabeth *17.4.1904 x Christoffel Francois
LABUSCHAGNE
2. Gertruida Magrietha *21.4.1908 x Hendrik Johannes
LABUSCHAGNE
Hulle twee was die dogters van Pieter Johannes VAN STADEN en Anna Johanna
Elizabeth SWART.
Mari Mostert, Pretoria, mariminmos@telkomsa.net
From: "Herman Labuschagne" <hermanl@cybertrade.co.za>
Subject: RE: [BOER-WAR] PRISONERS OF WAR - LABUSCHAGNE
Date: Tue, 24 Dec 2002 21:35:18 +0200
In-Reply-To: <<5.1.1.6.0.20021219164244.009f89a0@mail.cybertrade.co.za>>
Hello Attie,
Frans Jacob Labuschagne, adjudant to General Cronjé, and his wife, Hester
Isabella (nee Visser), together with their grandson, Pietman, were kept on
St Helena as Prisoners of war. They shared a cottage with General Cronjé and
his secretary. FJ Labuschagne died 22 January 1902 and I presume he was
buried on the island. Those are the only ones I am aware of. There are still
a few photographs in existence which show FJL together with the general in
group photos. I have a fleeting suspicion that "With the Flag to
Pretoria,"
Vol. 2, contains one of these pictures. Hope this might be of some use to
you.
Best wishes,
Herman Labuschagne

Addition: 3 Feb 2005: General Cronjé
(centre, seated) and his staff. Secretary Keyzer is standing on the right.
Photo: South African National Archives, contributed by H. Labuschagne.

Generaal en Mevrou Cronjé op St. Helena. Links agter:
Sekretaris Keizer. Regs agter: Frans Jacob Labuschagne* [MRIN 2730] Bron: Ibid.
*Frans Jacob Labuschagne *4 Okt 1847 distrik Weenen, Natal
~ 1 Apr 1848, Winburg +22 Jan 1902, Krygsgevangenekamp, St. Helena x 30 Des 1866
Maria Johanna Scholtz.
Estate Notice
Daily News 28 May 2004
Willem Daniel Labuschagne *20 July 1943, +22 July 2003 from Nyala Plaas,
Hluhluwe.
Erkenning: Elizabeth Teir
-----Original
Message-----
From: Barend J Venter [mailto:PRIVATE]
Sent: 28 June 2004 11:56 AM
Subject: Labuschagne Navraag
Kan iemand help met hierdie navraag?
Anna Susanna LABUSCHAGNE + ca 1950 in Johannesburg x Jan Viljoen VENTER *
28.12.1870 + ca 1950 in Johannesburg.
Hulle kinders was:
Roelof Stephanus Jacobus VENTER * Steynsburg 28.5.1894
Andries Gerhardus Labuschagne VENTER * Steynsburg 12.5.1896
Hester Johanna Catharina VENTER * Steynsburg 3.3.1900
Jasper Lodewyk VENTER * Steynsburg 19.2.1913
Anna Susanna LABUSCHAGNE het 'n broer gehad waarvan ek net die noemnaam ken
volgens 'n familiebron.
Hy was Japie LABUSCHAGNE x Marie NN
Kinders: (Hierdie is almal net noemname)
Jaap
Koos
Izak
Louisa
Ek stel daarin belang om hierdie Anna Susanna se ouers se name te kry as iemand
my dalk daarmee kan help of anders vir my 'n leidraad kan gee.
Barend J Venter
Venter-Familie Stamboomnavorser
Vir terugvoering in verband met hierdie navraag, skryf asseblief aan mellivora@hotmail.com
.

Manskappe van Ladybrand-kommando 1899
1. Jan Rood
2. Josua Bester
3. Gert van Heerden
4. Piet Molensie
5. Jan Chandler
6. Hans Reinecke
7. Salmon Potgieter
8. Rooi Jan Labuschagne
9. Barend van Heerden
10. Hans Cromhout
11. Joseph van der Sandt
12. Gert van der Merwe
13. Piet Basson
14. Freek Labuschagne
15. Hendrik Knoetze
Photo source: South African National Archives, TAB3757.
Contributed by H. Labuschagne.
These Labuschagnes have not been positively identified. Can anyone help? mellivora@hotmail.com
.
Wie is Hierdie? Who is This?

Die opskrif lees: "Labuschagne en drie seuns."
Wie was hulle? Bron: Nasionale Argief van Suid-Afrika. Bydraer: H Labuschagne.

Labuschagne krygsgevangenis by die Groenpunt kamp gedurende
die Tweede Anglo-Boereoorlog. Identifikasie deur wyle Danie Roux. Kan iemand
hierdie persone genealogies identifiseer?
1-1
Labuschagne PW, 1-2 Labuschagne FJAC, 1-3 Labuschagne PW, 1-4 Labuschagne MJ,
1-5 Labuschagne JH, 1-6 Labuschagne GP
Bydraer: Nico Vermaak.
 
Sittende in beide foto's: Rachel Catharina
Elizabeth Schutte, getroud met Jacobus Christoffel ("Lappies")
Labuschagne. Hulle het op die plaas Vlugfontein, Machadodorp, geboer. Die plaas
behoort tans aan SAPPI. Hulle drie seuns was Jannie, Ernst en Kobie. Kan iemand
hierdie familielyn dalk op die stamboom help plaas? Die eerste foto is in 1914
geneem (geskatte ouderdom 8 of 9). Die ander foto is in 1965 by haar pa
(Christiaan Ernst Schutte) se begrafnis op Vlugfontein. Die Bydraer: Sheri
Friedman.
-----Original
Message-----
From: Neill @ Sheri [mailto:neillsf@telkomsa.net]
Sent: 15 February 2005 10:47 PM
To: Herman Labuschagne
Subject: Re: LABUSCHAGNE
Onderstaande foto's is ontvang van Phillip Labuschagne van
Paulpietersburg. Herken u enige van hierdie mense?

Foto 1. Wie is hierdie?

Foto 2. Wie is hierdie?

Foto 3. Wie is hierdie? Phillip vermoed dat dit Jan Harm
Labuschagne voor 2 Okt. 1796 Swellendam/Graaff-Reinet--6 Feb. 1874, Bedrog,
Utrecht distrik en Heila Aletta Elizabeth Roets 10 Feb. 1799 Cradock distrik--1
Mar. 1874, Klipspruit plaas, Utrecht distrik, kan wees. Die foto is in Durban
geneem.

Foto 4. Volksraad foto 5 Nov 1898. Voor tweede van links,
sittende: Willem Labuschagne 13 Jul 1903 Twisthoek, Paulpietersburg--30 Sept.
1962, Twisthoek, Paulpietersburg. Kan iemand die ander persone identifiseer?

Hierdie hele rugby span bestaan uit Labuschagnes, die afrigter
ingeslote! Wie kan die persone identifiseer? Hulle is van Dorsland Trek afkoms.
Foto: Fanus Labuschagne, Kroonstad.
Johan Pottas van Bloemfontein het die volgende Labuschagne
foto's bekom. Kan u dalk help om die persone genealogies te identifiseer? Al wat
omtrent hulle bekend is is die byskrifte.

Foto 1. DCE Pieterse RS Basson

Foto 2. Chris Labuschagne. RE Basson.

Foto 3. DC Pieterse en ouers.

Foto 4. DCE Pieterse. JE De Wet.

Foto 5. MJ (Labuschagne) De Wet.
Hierdie persone moet geïdentifiseer en op die
stamboom gevoeg word. Kan enigiemand help?
Indien so, laat weet ons asseblief by mellivora@hotmail.com
|