|
|
|
|
Geagte Familie Wêreldwyd, Hiermee wil ek graag bekend maak dat die Labuschagne Familie Bond op 23 April 2006 sy eerste bestuursvergadering gehad het. Die vergadering het versoek dat ek ‘n klein verslag met almal moet deel wat almal darem op hoogte sal hou van sommige van die hoogtepunte van die dag. Hierdie is nie ‘n notule nie, maar eerder net ‘n kort opsomming, sodat ons lesers nie verveel hoef te word met onnodige fynere besonderhede nie. Dit stel enigeen natuurlik vry om die bondbestuurslede enige tyd te skakel indien daar meer spesifieke vrae mag wees. Wat die bestuur aanbetref: Aan die voorpunt van die slagorde, is Hennie Labuschagne verkies as voorsitter, met myself, as onder-voorsitter. Sekretaris is Esperanza Labuschagne, en die tesourier is Grieta Labuschagne. Familiewapen Herman en Les Labuschagne is versoek om ‘n besoek aan die
Staatsheraldikus in Intussen was daar ook besluit om al die Labuschagnes te vra
dat almal wat oor ‘n Labuschagne familiewapen van enige soort of ontwerp mag
beskik, tog ‘n kopie daarvan aan ons sal stuur. Hierdie kopieë So ook wil ons almal graag vra dat enigiemand wat
voorstelle |
|
:
|