Bankbesonderhede vir Lidmaatskap Donasie aan die Labuschagne Familiebond

Baie dankie vir u bereidwilligheid om ‘n lid te word/u lidmaatskap te hernu van die Labuschagne Familiebond. Sonder u getroue bydraes en ondersteuning sal hierdie bond nie kan bestaan nie.

Wees verseker dat u bydrae met dankbaarheid aanvaar word en met goeie vrug aangewend sal word vir die bevordering en uitbreiding van die uitgebreide belange van die Labuschagne familie węreldwyd.

Rekening naam:         Die Labuschagne Familiebond 
Bank:                          ABSA
Rekening nommer:    917 558 3510
Tak nommer:            
632005

·                    Wees asseblief so vriendelik om u inbetalingstrokie te faks na die Voorsitter van die Labuschagne Familiebond by tel/faks: 016 362 4625 sodat u betaling teen u naam gekrediteer kan word.

·                    In die geval van elektroniese oorplasings kan u transaksie rekord per epos gestuur word aan hennie.labuschagne@homemail.co.za

·                    U strokie kan ook gepos word na Die Labuschagne Familiebond, Populierweg 63, Meyerton, 1961.

:

Kontak besonderhede:

Besoekers sedert Januarie 2007: Hit Counter

Bondbestuurskwessies:

Bondvoorsitter: Hennie Labuschagne
082 782 3210

Webtuiste en Navorsingsnavrae:

Herman Labuschagne
011 474 8094 (w)