|
|
|
|
Aansoekvorm om
Lidmaatskap van die Labuschagne Familiebond Faks terug aan 016
362 4625 of epos aan hennie.labuschagne@homemail.co.za
of per pos aan Die Labuschagne Familiebond, Populierweg 63, Meyerton, 1961. Hiermee doen ek,
(volle naam, gevolg deur noemnaam)
Aan soek om
lidmaatskap van die Labuschagne Familiebond.
In geval van
gesins-lidmaatskap, dui asseblief die volle name aan van al die gesinslede
namens wie u hiermee aansoek doen:
Hiermee word my
vrywillige jaarlikse lidmaatskap donasie ter bedrae van ingesluit. Verlang u ‘n kwitansie?
Enige kommentaar:
|
|
:
|