|
2009 Familiebyeenkoms
Groepfoto van die 2009 familiebyeenkoms langs die hoof-restaurant by die
Voortrekkermonument in Pretoria.

Groepfoto langs die restaurant
Kliek op die duimnael foto vir 'n groter resolusie weergawe (3.91MB)'


Voorsitter Hennie spreek ons toe.

Les verduidelik familiewapens.






Ons bespreek konsep-familiewapens vir die Labuschagne familiebond.

|